Het funny topic
Geplaatst: 10 aug 2011, 00:22
Dit topic is bedoeld voor alle grappige dingen die je tegenkomt op internet. Dit kunnen moppen zijn, maar ook grappige foto's of filmpjes zijn.
Ik trap af met deze mop die ik vandaag in m'n mailbox vond van mijn familie in Zuid-Afrika. Is in het Afrikaans, maar tis wel te volgen
Slim papegaai . . . .
'n Vrou bel Herman en sê sy stel belang in die papegaai wat hy in die
koerant geadverteer het en Herman wys haar 'n moerse nice African
Gray:
"R400 en hierie outjie is joune! Gewoonlik gaan hulle vir meer as 'n
duisend rand." sê Herman.
"Nou maar hoekom so goedkoop?", vra die vrou. "Wel", sê Herman: "Die
papegaai het vir so paar jaar in 'n hoerhuis gebly en gevolglik is sy
taal so bietjie kras." "Ag nee wat", sê die vrou, "Ek is moerse open minded
en dit sal nogal snaaks wees om so iets in die huis te hê." Sy koop toe
die papegaai en vat hom huistoe.
Daar aangekom kyk die papegaai so bietjie rond en sê: "My fok! 'n
nuwe hoerhuis en 'n nuwe madame!" " Ek is nie 'n madame nie," lag die vrou
"en hierdie is definitief nie 'n hoerhuis nie."
So rukkie later stap die vrou se twee tienerdogters in. Weer hak die
papegaai af: "My fok! 'n Nuwe hoerhuis, 'n nuwe madame en twee
splinternuwe hoere!"
"Ma, sê vir daardie papegaai om stil te bly, ons is nie hoere nie!"
maar nogtans giggel hulle oor die nuwe troeteldier.
Nog so rukkie later kom die vrou se man by die huis en weereens hou
die papegaai nie sy bek nie: "Wel fok my! ' n Nuwe hoerhuis, 'n nuwe
madame, twee nuwe hoere, maar dieselfde ou customers! Hoe gaan dit met jou, Wessel?"